Menlo-Sosiaal
Omdat Die Hoërskool Menlopark ‘n sterk akademiese grondslag het, uitmuntende sportafrigting en kultuuraktiwiteite van hoogstaande gehalte aanbied, stuur ons jaar na jaar goed afgeronde en gebalanseerde persone die arbeidsmark in.
Ons vermag dit deur ook aan sosiale aspekte ‘n regmatige plek toe te ken. Ons praat op Menlo-bodem van osn Menlo-Mal-Momente waatydens ons vrolik en fabelagtige momente met mekaar deel wat elke skooldag onvergeetlik maak!
Menlo is op sy beste in aksie! En hier kan elkeen ‘n plekkie van pret vind om ‘n skooldag onweerstaanbaar te maak.Omdat Menlo-manne en –meisies kreatief is, laat hulle nie ‘n geleentheid vir ‘n Menlo-Mal-Moment verbygaan nie! Ons draf graag skool toe want aksie is daar sonder keer op die Menlo-jaarplan:
Menlo Mal Momente
Menlo is op sy beste in aksie! Daar is altyd nóg meer by Menlo!
- Graad 10-bal
- Parkiebal (Valentynsbal)
- Matriekafskeid
- Liefdadigheidsweek
- Jesus-week
- Lentedagpret
- Beheerliggaamskild: geeskompetisie tussen grade
- Jesus is vir Ewig: CSV-aksie (JIVE)
- Restaurantaande
- Parkieraadkamp
- Oud-Parkies vs eerstespan (rugbywedstryd)
- FNB Clash-tradisie
- Voortrekkers (Hoofleierswag en Presidentverkenners)
- Lentetee (moeders en dogters)
- Manne-aan
- Matriekraadkamp
- Ons hoof verjaar!
- Vakaande (Duits en Frans)
- Menlo-prysuitdeling
- Interne Wêreldkennisvasvra
- MENLOFEES
- Menlo se GROEN-projek