Menlo-Hartklop

Menlo- Engels toer na Engeland!

Ons Engels (Huistaal)-leerders het pas teruggekeer van 'n heerlike toer na Engeland om alles waarvan hulle leer, van Shakespeare tot by die Ierse legendes, te gaan ontdek. 

 FOTO1b.jpg - 228.71 kb

Hier is die heerlike dagboek-inskrywings van drie van ons toerlede.