Menlo Alumni:  Missie
Die Alumni streef daarna om die verskille en die unieke eienskappe van ons lede deur middel van sosiale interaksie te vier. Deur middel van ons vennootskappe met oud-Parkies sal die Alumni verskillende maniere probeer kry om Die Hoërskool Menlopark en die skoliere te ondersteun.

Menlo Alumni:  Visie
Alle nuwe matrikulantgroepe sluit aan by die Alumni.
Ondersteuningsprogramme vir alle buitemuurse aktiwiteite.
Aktiewe ondersteuning van Alumni geleenthede.
Effektiewe Kommunikasie.
Groei van die Alumni elke jaar.

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK

Alumni


Menlofees